book-icon Uitgawe 4 Februarie 2021

Boer Damian soek wéér na liefde

akkreditasie
Hy is op sy gelukkigste in sy bakkie en op die plaas, vertel Damian. Foto: Facebook/Damian Engelbrecht
Hy is op sy gelukkigste in sy bakkie en op die plaas, vertel Damian. Foto: Facebook/Damian Engelbrecht

Hy tuur dikwels op die uitgestrekte plaaslandskap uit. Die natuurskoon bring ’n eiesoortige vervulling; daarom het dit hom nog nooit geskeel om met tye weke lank alleen afgesonder te wees nie.

Maar die afgelope paar maande – iewers tussen die begin van die inperking en die lang tye met min ander geselskap as sy eie – het ’n behoefte weer in sy binneste kom nestel: Dalk sou die dae tog nie so lank en stil gewees het met ’n maat aan sy sy nie . . . 

Op die plaas Rietenbosch by Bapsfontein in Gauteng het Damian Engelbrecht van Boer soek ’n vrou-faam se lewe nie tot ’n stilstand gekom nie – selfs nie eens in die maande toe die coronakrisis die wêreld in ’n wurggreep gehad het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees