Boer Déan en Megan skop af met nuwe hoofstuk in hul lewe

akkreditasie
Boer Déan het onlangs afgetrek George toe. Foto's: Instagram
Boer Déan het onlangs afgetrek George toe. Foto's: Instagram

Boer Déan het sowat ’n maand gelede vanaf sy familieplaas in Nelspruit verhuis na George in die Wes-Kaap waar hy en ’n vennoot ’n stuk grond gekoop het om ’n nuwe lewe daar te bou. 

Aan die voet van die Outeniquaberge sal hy en sy vriend, die Suid-Afrikaanse rugbyskeidsregter Marius van der Westhuizen, ’n makadamia- en avokadopeer-plaas op die been bring. 

En hy gaan dit nie doen sonder die nooi aan sy sy nie. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees