‘Boer soek ’n vrou’ se Marciel deel haar gesondheidswenke

akkreditasie
Marciel glo hoe jonger jy in jou vel se gesondheid belê, hoe beter. Foto: Marguerite van Eeden
Marciel glo hoe jonger jy in jou vel se gesondheid belê, hoe beter. Foto: Marguerite van Eeden

“Met dié van julle wat gevra het, deel ek graag vyf wenke wat vir my werk vir holistiese gesondheid," het die model en TV-aanbieder op Instagram geskryf. "Ek glo hoe ’n mens lyk, gaan nie net oor wat jy eet en hoe gereeld jy oefen nie, maar ook hoe jy as mens voel. Niks wat ek doen, is met die doel om gewig af te skud nie. Ek fokus daarop om die gesondste weergawe van myself te wees,” skryf Marciel, wat ook haar lyf aktrise hou en 'n rol losgeslaan het in die Afrikaanse fliek Klein Karoo 2.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees