Bok-heelagter en vrou se eersteling is op pad

akkreditasie
Andries Coetzee
Andries Coetzee

“Ek het sommer weggestap, en toe ek terugkom en Andries se oë is vol trane, toe weet ek ons gaan ouers word,” vertel Mart opgewonde aan Huisgenoot.

Andries speel tans vir die Kintetsu Liners-klubspan in Japan rugby, maar die paartjie beplan om op 23 Julie in Suid-Afrika te wees wanneer hul eersteling sy of haar opwagting sal maak.

“Ons is baie dankbaar ’n positiewe swangerskaptoets wys reg oor die wêreld twee strepies, want ons het nie veel op die pamflet verstaan wat alles in Japannees geskryf is nie,” skerts Mart.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees