book-icon Uitgawe 12 November 2020

Brooke Shields: ‘Vroue oor 50 is nie oor die muur’

akkreditasie
Brooke en haar twee dogters, Rowan (17) en Grier (14), by haar man van 19 jaar, die Amerikaanse draai­boekskrywer Chris Henchy (56). Foto: Gallo Images/Getty Images
Brooke en haar twee dogters, Rowan (17) en Grier (14), by haar man van 19 jaar, die Amerikaanse draai­boekskrywer Chris Henchy (56). Foto: Gallo Images/Getty Images

Om te hoor die aktrise moes die selfvertroue bymekaarskraap om in die sosiale media lyf te wys, is dus ietwat van ’n verrassing.

Sy erken die idee om op 55 ’n bikini te dra, het by haar tienerdogters begin.

“Ek het een van daardie groot swembroeke met soveel moontlik materiaal gedra,” het Brooke onlangs vertel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees