Haar man, John Legend, het vanjaar die gesogte titel van dié tydskrif ontvang, en die model het haar Instagram-biografie net voor die bekendmaking verander na “slaap tans saam met People se sexyste man op aarde”. 


View this post on Instagram

@carlosericlopez you are a dream!

A post shared by chrissy teigen (@chrissyteigen) on

Die 34-jarige het toe ’n foto van John se People-voorblad op haar Twitter-rekening geplaas en gesê haar “droom” om te kan sê sy het seks gehad met die sexyste man op aarde is eindelik vervul.

Maar al geniet die ma van Miles (1) en Luna (3) dit om John (40) se siel oor die eer uit te trek, het sy voet neergesit toe ’n internettrol haar man van ses jaar kritiseer.


BRONNE: USWEEKLY.COM, CBSNEWS.COM, USMAGAZINE.COM, DAILYMAIL.CO.UK, ELLENTUBE.COM