’n Bron sê Colin wou hulp kry voor hy weer op ’n “slegte plek” beland.

Die 41-jarige akteur het nog altyd openlik gepraat oor sy stryd teen verslawing.

Hy het die eerste keer hulp gesoek nadat hy tydens die verfilming van Miami Vice in 2005 gedurig in ’n beswyming was.

“Ek kon nie ’n enkele toneel daarvan onthou nie,” het hy oor die fliek gesê.

Bronne: DailyMail.co.ukSothesbyaustralia.comElle.comUSmagazine.comStandard.co.ukIndependent.co.ukEonline.com