book-icon Uitgawe 23 September 2021

Die ernstige kant van Orkney se Ouboet, Frank Opperman

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Frank terug op die kassie en op die verhoog.
Frank terug op die kassie en op die verhoog.

Die Adendorff-familie is in stukke geskeur. Die familieplaas Nêrens, in die dorre Noord-Kaap, stagneer in tyd en plek.

Die eienaar en patriarg, die stugge Lourens, sit skaars ’n voet uit die ou sandsteenhuis en die gordyne bly dig toegetrek. Hy is vervreemd van sy drie seuns, en sy vrou, Katja, is al 20 jaar gelede oorlede. Al waarna hy uitsien, is die dood sodat hy weer by haar kan wees.

Welkom op die sombere werf van Nêrens, Noord-Kaap, kykNET se nuwe dramareeks. Maar maak jou maar gereed: Die baas van die plaas is nie besonder warm of gasvry nie. Vra maar sy seuns . . . 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees