book-icon Uitgawe 24 Junie 2021

Dit gons oor J.Lo en Ben Affleck: Kan dié ou liefde als omkeer?

akkreditasie
Jessica Biel en Justin Timberlake. Foto: Gallo Images/Getty Images.
Jessica Biel en Justin Timberlake. Foto: Gallo Images/Getty Images.

Hulle was een van die eerste paartjies in die glanswêreld wie se name saamgeflans is om dit makliker te kan sê. Bennifer – dit het so lekker van die tong afgerol.

Nog voor mense oor TomKat (Tom Cruise en Katie Holmes), Kimye (Kim Kardashian en Kanye West) en natuurlik Brangelina (Brad Pitt en Angelina Jolie) geskinder het, was Ben Affleck en Jennifer Lopez in die vroeë 2000’s die wêreld se gunstelingglanspaar.

Dit het ook bygedra tot hul gewildheid dat hulle so buitengewoon mooi was: sy met haar heuningvel, perfekte hare en befaamde sitvlak; hy die Hollywoodbreker met die breë kakebeen, troebel oë en Oscarbeeldjie op sy rak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees