Karlien het Woensdag ’n foto van haar nuwe haredos in die sosiale media gedeel. "Ek verander 'n bietjie my hare en ek is mal daaroor! #korter #donkerder," skryf sy by die inskrywing.
"Jou hare lyk pragtig. Die kleur is so natuurlik en warm. Dit pas jou soveel en laat jou oë kleur uitstaan. Fantastiese keuse," skryf ’n aanhanger.
"Soveel mooi natuurlik en elegant," skryf nog een.
Karlien het net in Desember 2017 haar hare blonder gekleur vir die somer.
Afrikaans se popprinses het Dinsdag die oulikste foto van haar kroos in die sosiale media geplaas. Daniel, Eliah en Elah slaap alte lekker op die bed.
Kyk net hoe oulik is Elah!
Ons dink Karlien lyk pragtig!
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET