book-icon Uitgawe 7 Januarie 2021

Elvis Blue nou eienaar van sy eie padstal – hy tap self die bier

akkreditasie
Geel en plesierig. Die sanger Elvis Blue is in sy element voor sy padstal oorkant die George-­lughawe op die Tuinroete. Foto: Jacques Stander
Geel en plesierig. Die sanger Elvis Blue is in sy element voor sy padstal oorkant die George-­lughawe op die Tuinroete. Foto: Jacques Stander

Byna bekend, maar met ’n slim kinkel: Elvis Brew. Draai jy hier af, kan jy koffie, boetiekbier en gin drink. En as jy gelukkig is, dalk ’n geselsie met die eienaar aanknoop: die gewilde sanger wie se naam so ampertjies dieselfde klink.

Want op 40 is Elvis Blue wat in Idols roem verwerf het nou die eienaar van sy eie padstal hier by die George-lughawe. Hy is steeds so veerkragtig soos toe hy destyds vir hom ’n sangloopbaan moes bou – selfs ná ’n moeilike jaar soos 2020.

Die idee vir die padstal het eintlik reeds sowat twee jaar gelede ontstaan, vertel die sanger met die doopnaam Jan Hoogendyk toe Huisgenoot oor die feestyd by Elvis Brew gaan inloer het. “Ek hou van koffie, bier, wyn en gin. Daarom wou ons iets van ons eie daarmee doen.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees