Erica Wessels maak oop oor 2 jaar-stryd om swanger te raak

akkreditasie
Instagram/@ericawes_
Instagram/@ericawes_

Die egpaar, wat in Februarie uitgevind het dat die ooievaar hulle later vanjaar gaan besoek, kan nie meer wag vir hul dogtertjie se koms nie, maar dit was ’n moeilike pad tot hier, vertel die aktrise aan Huisgenoot. 

"Ek en Willem het redelik lank gevat om swanger te raak. Dit het sowat 26 maande geneem en was ’n ongelooflike moeilike en swaar proses. Nie heel van die begin af nie, maar eers later," sê Erica. 

Die aktrise sê nadat jy ’n jaar lank normaal probeer swanger raak, begin jy later ’n bietjie te wonder en raak bekommerd.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees