A post shared by Zayn Malik (@zayn) on

Die sanger, wat voorheen gespot is oor die tatoe van sy eks­meisie Gigi Hadid (22) se oë aan sy bors – en een van sy 24-jarige eks­meisie Perrie Edwards aan sy arm – het onlangs sy nuwe gewaagde kuns op Insta­gram gewys.

Twitter lug sy mening Foto: Twitter

Foto: Twitter

Ongelukkig was sy byna 28 miljoen ­Instagram-volgelinge nie juis beïndruk nie en het baie die roosontwerp met ’n rotstert vergelyk.

Eina!