‘Getroud met rugby’-akteur en sy sangeres-vrou stel 1ste liedjie bekend

akkreditasie
Die akteur David Johnson en sy vrou, Bianca le Grange, het onlangs saam begin sing. Foto: Willem Botha
Die akteur David Johnson en sy vrou, Bianca le Grange, het onlangs saam begin sing. Foto: Willem Botha

Die egpaar se enkelsnit is getiteld "Ek baklei vir jou".

"Ons het die liedjie in die lockdown opgeneem. Die konsep van die musiekvideo was jong liefde," vertel Bianca aan Huisgenoot. 

Bianca en David is al byna vyf jaar getroud en wonder dikwels wat sou gebeur het as hulle mekaar ontmoet het toe hulle 16 was. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees