Gospelsanger Louis Brittz en vroulief maak oop oor hul lewe in Amerika

akkreditasie
Die Brittz-gesin se huis in Kingsport, Tennesse. Foto: Verskaf
Die Brittz-gesin se huis in Kingsport, Tennesse. Foto: Verskaf

Louis en Hettie Brittz woon al sowat twee jaar saam met hul drie kinders in Amerika. En hulle is dolgelukkig. 

“Ons is baie gelukkig, dit gaan goed,” laat weet Louis uit Kingsport in Tennessee, waar hulle deesdae woon. 

“Dit is aan die voet van die Appalachian-berge. Dit lyk asof die Teletubbies enige oomblik hier gaan verskyn,” skerts Louis oor die natuurskoon. “Hier is baie heuwels, groen gras en ruie plantegroei. Dit is ’n baie mooi omgewing waarin ons woon.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees