Hantie koer weer ná sy en boer Hentie 'mekaar verloor'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hantie Fourie van Boer Soek 'n Vrou-faam het nuwe liefde gevind. Foto: Instagram
Hantie Fourie van Boer Soek 'n Vrou-faam het nuwe liefde gevind. Foto: Instagram

Hantie het Maandag foto’s van haar en ’n man op Instagram gelaai waarby sy skryf sy en dié man – wie se naam nie bekend is nie – was onlangs in die Drakensberge.   

“Ek doen dit weer en weer saam met jou,” skryf Hantie langs foto’s van haar en hom. 

Hentie, ’n rooibosteeboer wat in Clanwilliam in die Wes-Kaap geboer het, het Maandag bevestig dat sy en Hantie se paadjies geskei het nadat hulle mekaar “maar langs die pad verloor” het. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees