book-icon Uitgawe 18 Maart 2021

Harry en Meghan se skok-onderhoud: Al die onthullings en hul gevolge

akkreditasie
Oprah Winfrey.
Foto: CBS
Oprah Winfrey. Foto: CBS

Ons is ’n onderhoud beloof so openhartig en reguit dat dit Buckinghampaleis tot in sy fondament gaan skud, skokgolwe deur die wêreld sal stuur en koninklike aanhangers na hul asem sal laat snak. En Oprah Winfrey het woord gehou met die grootste scoop van haar glansryke loopbaan.

Twee uur lank het sy een van die beroemdste en mees omstrede pare ter wêreld sover gekry om die een sappige brokkie inligting ná die ander met haar en miljoene kykers in meer as 100 lande te deel.

Ja, haar televisieonderhoud met prins Harry en Meghan Markle hét toe die fondament van die koningshuis geskud soos almal verwag het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees