Harry voel skuldig oor Meghan kritiek van publiek kry

akkreditasie
Foto: Instagram/Kensingtonpalace
Foto: Instagram/Kensingtonpalace

Die hertogin van Sussex se man, prins Harry (34), voel verantwoordelik omdat sy vrou, wat tans swanger is met hul eersteling, "erg stres" oor al die kritiek wat sy van die publiek kry, sê ’n koninklike bron aan die Amerikaanse tydskrif US Weekly. 

"Meghan het 'n groot opoffering gemaak om te trek – weg van haar ma en vriende,” sê die bron in die binnekring. 

"Om in die koninklike familie in te trou is nie naastenby so glansryk soos dit lyk nie, so in baie gevalle voel Harry verantwoordelik vir Meghan wat so ellendig voel,” sê die bron.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees