Jessica (37), wat die maatskappy wat baba- en skoonheidsprodukte vervaardig in 2011 gestig het, het die klagte opgevolg in ’n twiet aan die 50-jarige aktrise waarin sy persoonlik verskoning vra.

In honor of #mothersday we @honest are donating to @baby2baby 1.5M diapers! Read the @people exclusive- link in bio!

A post shared by Jessica Alba (@jessicaalba) on

Maar hoewel Jessica die kwessie vinnig getakel het, het sommige internetgebruikers Leslie gekap omdat sy die aktrise van Valentine’s Day-faam op ’n openbare platform aanvat.

Dis hoe intergebruikers teruggekap het: 

Foto: Twitter
Foto: Twitter
Foto: Twitter

Bron: DailyMail.co.uk