Sy het onlangs ’n kruieplant by haar plaaslike supermark gekoop waarvan die prys met 25% afgemerk was.

Kate (36), wat later vandeesmaand aan haar en prins William (35) se derde kind die lewe skenk, is by die Waitrose-supermark in Norfolk opgemerk.

Foto: Magazine Features.

Daarna het sy haar inkopiesakke agter in haar Land Rover gelaai.

Nog ’n klant sê sy was deur ’n lyfwag vergesel. “Ek het vir haar ‘hallo’ gesê en sy het ‘haai, hallo’ gesê,” vertel sy.

Bronne: Dailymail.co.uk, Menshealth.com