book-icon Uitgawe 2 Julie 2020

HG gesels met Zozi uit New York – waar covid-19 verwoesting gesaai het

akkreditasie
Zozi tydens haar Mej. Heelal­-kroning in Desember verlede jaar in Atlanta. ’n Stralende Zozi word deur Catriona Gray, die vorige wenner, gekroon. 
Foto: Gallo Images/Getty Images
Zozi tydens haar Mej. Heelal­-kroning in Desember verlede jaar in Atlanta. ’n Stralende Zozi word deur Catriona Gray, die vorige wenner, gekroon. Foto: Gallo Images/Getty Images

Daar in die stad wat nooit slaap nie, in haar luukse New Yorkse woonstel, het die vraag weke lank op haar lippe bly vassteek: Wat nou?

Dit was veronderstel om blomtyd in Zozibini Tunzi se lewe te wees. Die kroon as die mooiste in die heelal was immers hare. Maar drie maande ná die Suid-Afrikaanse skoonheid se kroning verlede Desember in Amerika het ’n virus uit China gedreig om al haar drome in die kiem te smoor. Sy was die nuwe Mej. Heelal, maar hier op aarde het die wêreld oornag vir almal klein en ingeperk geword.

“Ek het nie onmiddellik besef wat die werklike impak op my kroningsjaar sou wees nie,” vertel Zozi (26) oor haar ervaring toe die coronaviruskrisis aan die begin van Maart in die Groot Appel begin verwoesting saai het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees