Hulle is trouens so bymekaar hulle het onlangs eenderse tatoes gekry.

Chris se tatoe. Foto: Inpra
Dakota se tatoe. Foto: Gallo Images/Getty Images

Die subtiele tatoe van ’n oneindigheidsimbool aan Dakota (28) se linkerelmboog is by die onlangse Venesiese Rolprentfees opgemerk.

Van links is Chloë Grace Moretz, Tilda Swinton, Luca Guadagnino, Dakota Johnson en Mia Goth by die première van Suspiria op die Venesiese Rolprentfees. Foto: Gallo Images/Getty Images

En op-en-wakker aanhangers het gou agtergekom haar kêrel, Chris (41), het presies dieselfde tatoe aan sy regtervoorarm.

Chris Martin (regs) wys ook sy tatoe . . . Foto: Inpra

Ons hoor dalk binnekort trouklokkies lui . . .