book-icon Uitgawe 6 Mei 2021

Hollywood-legende Anthony Hopkins: Ek't jare lank nikswerd gevoel

akkreditasie
By sy derde vrou, Stella Arroyave. Hy vertel sy het hom geleer om minder sinies te wees. Foto: Getty Images/Gallo Images
By sy derde vrou, Stella Arroyave. Hy vertel sy het hom geleer om minder sinies te wees. Foto: Getty Images/Gallo Images

In dié onderhoud praat die Britse akteur open­hartig oor sy alkoholisme en verlammende twyfel wat byna sy loopbaan gekelder het.

Al woon hy reeds jare in Amerika, verlang hy steeds huis toe. Dan maak sir Anthony Hopkins graag Google Maps oop en reis deur die strate van Margam, die staaldorp in Suid-­Wallis waar hy 83 jaar gelede op Oujaarsaand gebore is.

“Ek begin by my oupa se huis, stap in Caernarfonweg op, en ek loop dan oral in Port Talbot rond. Dis net ’n speletjie,” sê hy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees