“Te geseënd vir woorde. Ons vir altyd begin nou,” skryf Charlene op Instagram. 

Blessed beyond words!!!?? Our forever starts now?? #MyLove #HappiestGirlInTheWorld @jacqueskallis

A post shared by Charlene Engels (@charleneengels) on

Jacques (42) en Charlene is reeds drie jaar lank ’n paartjie. 

“Wonderlik! Baie geluk,” skryf die TV-aanbieder Tracey Lange.

“Geluk julle twee,” skryf die model Roxy Louw. 

Die krieketwêreld kon duidelik nie wag om die paartjie geluk te wens nie. 

Die voormalige Australiese krieketspeler Shane Watson se vrou, Lee, het die mooiste boodskap geskryf. 

“Beste nuus ooit! Ons is so ongelooflik bly vir julle. Ek hoop ek sien jou in Indië om te vier.

“Dit maak my so bly! Geluk aan julle twee! skryf die Australiese krieketspeler Usman Khawaja se verloofde, Rachel McLellan. 

En as ons so kyk lyk dit of dié twee gereeld rondom die wêreld rits.

Destination Mauritius for a week with @charleneengels Holiday time

A post shared by Jacques Kallis (@jacqueskallis) on

Baie geluk, julle!