Kan jy glo dié bekendes het 10 jaar gelede só gelyk?

akkreditasie
Foto: Instagram/@elmakapelma
Foto: Instagram/@elmakapelma

In dié nuutste neiging laai deelnemers ’n dekade oue kiekie langs ’n huidige foto van hulself in die kuberruim, sodat mense kan sien hoe goed (of sleg) Vader Tyd hul behandel het.

Plaaslike bekendes soos die krieketster JP Duminy en sy vrou, Sue, die TV- en radio-aanbieder Elana Afrika-Bredenkamp, die Supersport-aanbieder Elma Smit, die komediant Trevor Noah en die voormalige Mej Suid-Afrika Suzette van der Merwe het almal deelgeneem:

Die afgelope dekade het daar baie in Jean-Paul Duminy se lewe gebeur. Hy het in Desember 2008 in sy toetsdebuut teen Australië in Perth gekolf toe hy as plaasvervanger ingeroep is toe die onderkaptein, Ashwell Prince, beseer is. Dit was egter sy vrou, Sue, wat hom in 2011 uitgeboul het toe hulle ná twee en ’n half jaar saam die knoop deurgehaak het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees