Toe spoel hy boonop sy mond uit oor sy vete met sy ekspel en medewerker Jay-Z (48).

“Ek was seergemaak dat hulle nie na (ons) troue gekom het nie,” het hy onlangs erken.

Internetgebruikers het daarop gewys dat Kanye en Kim Kardashian in Mei 2014 afgehaak het.

A post shared by Beyoncé (@beyonce) on

Dit was dieselfde maand waarin Solange (Beyoncé se suster) haar swaer in ’n hysbakvoorval aangerand het.

Dit het glo gespruit uit Jay-Z se ontrouheid aan sy vrou, Beyoncé.