West (40) en sy vrou, Kim Kardashian (37), het onlangs ’n babadogter, Chicago, ryker geword.

????

A post shared by Kim Kardashian West (@kimkardashian) on

En hy het pas geskik in ’n hofsaak teen Lloyd’s of London.

Die versekeraars wou hom nie vergoed vir die verlies wat hy gely het nadat hy van sy 2016-konserte weens sy geestelike ineenstorting moes kanselleer nie.

Kim Kardashian West en Kanye West. Foto: Gallo Images/ Getty Images

Lloyd’s het beweer sy ineenstorting was weens daggamisbruik, maar daar was geen mediese bewyse nie.

Happy Holidays

A post shared by Kim Kardashian West (@kimkardashian) on

Bronne: Dailymail.co.uk, usmagazine.com, capecod.com, tmz.com,pagsize.com, eonline.com, refinery29.com