Kate maak babadogter op genderneutrale manier groot

akkreditasie
Kate Hudson. Foto: Gallo Images/Getty Images.
Kate Hudson. Foto: Gallo Images/Getty Images.

Toe sy gevra is of sy anders daaroor voel om ’n meisie groot te maak teenoor seuns, het die Marshall-aktrise gesê sy het nie eintlik ’n ander ouerskapbenadering as wat sy met haar twee seuns, Ryder (15) – wie se pa haar eksman, die musikant Chris Robinson (52), is – en Bingham (7) – wie se pa haar eksverloofde, die Muse-voorsanger Matt Bellamy (40) is – het nie. 

“Ek dink jy maak net jou kinders individueel groot ongeag – soos ’n geslaglose (benadering). Ons weet steeds nie as wat sy gaan identifiseer nie,” het sy gesê.

Terwyl dit te vroeg is om te sê hoe haar dogter sal identifiseer, het Kate genoem die kleinding is nogal ’n meisierige meisie. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees