book-icon Uitgawe 4 Maart 2021

Kim en Kanye se skeisaak: Wat is alles op die spel?

akkreditasie
Foto: Magazine Features
Foto: Magazine Features

Dit volg ná ’n stormagtige ses maande vir die sosiale-mediapersoonlikheid en die rapper waarin hul huweliksprobleme in die openbaar uitgelap is.

Kanye het vir nog omstredenheid gesorg toe hy verlede jaar ’n kandidaat in die Amerikaanse presidentsverkiesing wou wees.

E! News het Vrydag berig Kim het aansoek gedoen vir gesamentlike toesig oor haar en Kanye se vier kinders, North (7), Saint (5), Chicago (3) en Psalm wat in Mei sy tweede verjaardag vier. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees