Koningin Elizabeth nóg ’n agterkleinkind ryker

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Prinses Beatrice se eersteling is Saterdag gebore. Foto: Getty Images/Gallo Images
Prinses Beatrice se eersteling is Saterdag gebore. Foto: Getty Images/Gallo Images

Buckinghampaleis het Maandag in ’n mediaverklaring dié verblydende nuus gedeel. 

“Haar koninklike hoogheid prinses Beatrice en mnr. Edoardo Mapelli Mozzi is opgewonde om aan te kondig dat hul dogter op Saterdag, 18 September 2021, om 23:42 in die Chelsea- en Westminster-hospitaal in Londen gebore is,” lui die verklaring. 

Beatrice is die oudste van prins Andrew en sy eksvrou, Sarah Ferguson, se twee dogters.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees