book-icon Uitgawe 3 Junie 2021

Koninklikes glad nie beïndruk ná Prins Harry-onderhoud

akkreditasie
Prins Harry.
Foto: Apple TV +
Prins Harry. Foto: Apple TV +

Baie jare lank het prins Harry (36) ’n welverdiende reputasie as die rakker van die Britse koningshuis gehad.

Wie kan vergeet hoe hy kaalbas in ’n hotelkamer in Las Vegas afgeneem is waar hy ontkleepoker gespeel het? Of sy gejol in Kaapstad se nagklubs?

Dit het darem na ’n lekker lewe gelyk. Maar dit was alles ’n leuen, vertel Harry nou – en hy wil hê almal moet dit weet. As jy gedink het Harry en sy vrou, Meghan, se onderhoud met Oprah Winfrey vroeër vanjaar was hul finale poging om hul klagtes van hul bors af te kry, was jy verkeerd.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees