book-icon Uitgawe 25 Maart 2021

Krisis in die koningshuis: Sal die monargie die storm oorleef?

akkreditasie
Edward is van sy status as koninklike hoogheid gestroop en tot hertog van Windsor in rang verlaag. 
Foto: Gallo Images/Alamy
Edward is van sy status as koninklike hoogheid gestroop en tot hertog van Windsor in rang verlaag. Foto: Gallo Images/Alamy

Vier jaar gelede was die wêreld nog meegevoer deur die sjarme en selfvertroue van ’n stralende vrou met ’n glimlag so sonnig soos Kalifornië.

Dit was maklik om te sien hoekom prins Harry sy hart op die innemende donkerkop verloor het – die res van die wêreld was óók versot op haar.

Sy was ’n vars bries in die Britse koningshuis, ’n eeue oue instelling wat dikwels as verstok en bekrompe beskryf is; ’n wêreldwyse Millenniër wat die bloubloedfamilie sou help om die 21ste eeu te betree en hul plek in die toekoms te verseker. Maar hoe skouspelagtig het dié sprokiesverhaal nie misluk nie – en nou word die monargie deur een van die grootste krisisse in sy moderne geskiedenis gekonfronteer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees