KYK: Aktrise-sussies Trix en Lea Vivier smeul in fotosessie

akkreditasie
Die talentvolle aktrise-sussies Trix en Lea Vivier het onlangs die mooiste portretfoto’s laat neem om hul sterk susterband te vier. Foto's: Judith Doubell van Judith Belle Photography
Die talentvolle aktrise-sussies Trix en Lea Vivier het onlangs die mooiste portretfoto’s laat neem om hul sterk susterband te vier. Foto's: Judith Doubell van Judith Belle Photography

Dié foto’s is deur Judith Doubell van Judith Belle Photography geneem en was volgens ousus Trix (29), “baie simbolies en betekenisvol” vir haar en Lea (26). 

“Ons wil daarop fokus om binne ’n genadelose en mededingende bedryf altyd te onthou suster-wees kom eerste. Ons liefde en handvashou-deur-dik-en-dun is die belangrikste; die res is irrelevant,” het Trix aan Huisgenoot gesê.

Vir Lea was dit ’n nostalgiese fotosessie wat haar aan hul kinderdae herinner het. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees