Byna 20 000 mense het al hul lewens verloor in Italië weens die COVID-19 pandemie. Daar is tans meer as 150 000 bevestigde gevalle van COVID-19 in Italië.

"Ek is 'n sanger en my beste manier om te bid vir my land, vir die mense wat op hierdie oomblik ly, is om te sing," sê Andrea (61). 

Kyk hier na die volle opvoering. Wees gewaarsku, dit kan jou ’n traan laat pik.