KYK: Baba no. 2 op pad vir TV-aanbieder Roxy Burger

akkreditasie
Die TV-aanbieder Roxy Burger is swanger met haar tweede baba. Foto: Instagram/@reflections_9
Die TV-aanbieder Roxy Burger is swanger met haar tweede baba. Foto: Instagram/@reflections_9

Roxy het die nuus in die sosiale media bekendgemaak. Sy en haar man, Neil Shraga (36), is reeds ouers van die tweejarige Adrienne Zoey. 

Roxy het die babanuus op Instagram bekendgemaak met 'n foto van haar wat haar groeiende magie vashou. "Ek was besig om te bak, maar dis nie piesangbrood nie," skryf sy by die foto.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees