Die 22-jarige model was die ster van Rihanna se Savage X Fenty-vertoning, waar sy trots haar bababoepie in bondage-geïnspireerde onderklere gewys het.

Net 14 uur daarna het Slick aan ’n babaseun met die naam Saphir die lewe geskenk. Sedertdien het sy bevestig sy was reeds in die vroeë stadiums van kraam terwyl sy op die loopplank was.

Die model Slick Woods. Foto: Instagram/@slickwoods

Die geboorte is aangekondig deur die kind se pa, die model Adonis Bosso, wat ’n Instagramfoto van homself geplaas het met die byskrif “Vaderskap”.

View this post on Instagram

FATHER

A post shared by Adonis Bosso ???? (@septumpapi) on

’n Paar uur later het Slick ’n foto van haarself by die Fenty-vertoning met ’n bemagtigende byskrif op haar eie Instagram gelaai.

View this post on Instagram

Saphir’s Parents

A post shared by Adonis Bosso ???? (@septumpapi) on


Bronne: Elle.comDailyMail.co.uk, DailyStar.co.uk