Op ’n privaat wildrit by die Marataba Mountain Lodge in Limpopo het hulle by ’n rivier afgeklim.

Die paartjie het mekaar op skool ontmoet.
Die paartjie het mekaar op skool ontmoet. Foto: Mari Engelbrecht Photography

“Ons het ons skoene uitgeskop en ’n bietjie in die water geloop. Min het ek geweet hy het heeltyd met die fotograaf probeer oog­kontak maak,” vertel Saskia. 

RG Snyman het in die Bosveld sy meisie, Saskia Red
RG Snyman het in die Bosveld sy meisie, Saskia Redelinghuys, die jawoord gevra. Foto: Mari Engelbrecht

En net toe die voertuig uit die prentjie is, het hy haar gevra om te trou.

En die knoets?

Kyk net so ’n knoets!
Kyk net so ’n knoets! Foto: Mari Engelbrecht Photography

“Wel, die ring is perfek; dus neem ek aan hy het my vriendinne se hulp ingespan,” meen sy.