Dit was die naaswenner van VIA se sangkompetisie Die kontrak se heel eerste keer oorsee en het sy verwagtings ver oortref.

ivan roux,sanger,doebai
Dit was die eerste keer dat hy oorsee gereis het. Foto: Verskaf

“Iets wat beslis vir my uitgestaan het, is hoe alles daar werk en hoe skoon dit is. Elkeen bring sy kant,” vertel Ivan.

ivan roux,sanger,doebai
Hy is genooi om by die Emirates-gholfklub op te tree. Foto: Verskaf

Hy is genooi om op die Emirates-gholfklub se Rugby, Braai & Brews-geleentheid op te tree en was verbaas om te sien hoe baie Suid-Afrikaners daar in die stad is. 

ivan roux,sanger,doebai
Hy het tyd afgeknyp om ook self gholf te speel. Foto: Verskaf

“Ek is gek oor Doebai, behalwe vir die hitte,” sê hy. “Dit is onmenslik warm daar.”

Kom neem deel aan die gesprek
Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.