Deel

Die ring, drankie en romanse – só het Elton Jantjies die jawoord gevra

akkreditasie
Elton en sy verloofde, Iva. Foto: Verskaf
Elton en sy verloofde, Iva. Foto: Verskaf

Die koelkop nommer-10 was totaal oorweldig toe hy sy meisie en die ma van sy drie seuns, Iva Risstic, tydens 'n romantiese afspraak die jawoord gevra het.

“Hy het vir my 'n Cosmopolitan-mengeldrankie bestel en die ring in die drankie gesit. Ek het dit nie eens gesien nie.  Ek was te besig om uit my glas te drink en foto’s van my spoggerige skemerkelkie te neem,” vertel die model aan Huisgenoot.

Dis toe dat Elton van sy stoel af opstaan, op een knie neersak en sy “sielsgenoot” vra om met hom te trou. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

8 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees