Dit is presies twee weke nadat Theodore en sy meisie, Tammy van der Merwe, se eersteling op 5 Januarie in die Netcare Olivedale-hospitaal in Johannesburg gebore is.

//..dis hoe die man slaap..my growing boy ???? #netliefde

A post shared by TJ (@theodore_jantjies) on

"Dis hoe die man slaap," het Theodore by die inskrywing geskryf.

Die akteur het vroeg in Desember aangekondig hy gaan pa word en het sedertdien sommer ’n reeks foto's van sy swanger meisie op Instagram geplaas.

//..??

A post shared by TJ (@theodore_jantjies) on

..♥?

A post shared by TJ (@theodore_jantjies) on

//..on my way home to my fam ♥?

A post shared by TJ (@theodore_jantjies) on

//..B E A U T I F U L ♥?♥?????

A post shared by TJ (@theodore_jantjies) on

Tammy en Theodore het nog nie die naam van die baba verklap het nie.