Francois, wat 46 wedstryde vir die bokke agter die blad het, speel vir die Engelse klubspan, Worcester Warriors. Hy woon nou voltyds in Londen waar hy hard oefen en op sy klubspan fokus.

View this post on Instagram

Heatwave ??????

A post shared by ???? (@francoishougaard_) on

View this post on Instagram

Don’t be shady ??

A post shared by ???? (@francoishougaard_) on

Francois het onlangs ’n foto gedeel waar hy heerlik op die strand uitspan in Doebai.

View this post on Instagram

Bosh al-Arab ??

A post shared by ???? (@francoishougaard_) on


View this post on Instagram

R&R??

A post shared by ???? (@francoishougaard_) on

Foto’s van Francois en die skoner geslag is maar skaars en dis onduidelik of hy op die oomblik ’n meisie het. Hy was voorheen aan beeldskone vroue soos Reeva Steenkamp en Chelsey Rose verbind, maar dit lyk nie of Francois al die liefde van sy lewe ontmoet het nie. 

View this post on Instagram

Always a pleasure traveling with the best ???? @emirates

A post shared by ???? (@francoishougaard_) on

Al is die kanse skraal dat Francois in die Wêreldbeker in Japan vir die Bokke gaan uitdraf, het hy aan SA Rugby Magazine gesê die beste spelers moet gekies word. 

Francois het wel ’n lewe buite rugby, en hy het al in talle onderhoude gesê hy is gek oor mode, reis en het verskeie ander sakebelange. 

Francois is ook mal oor karre en het verlede jaar ’n pikswart Lamborghini gekoop.

View this post on Instagram

LAMB TALK ??

A post shared by ???? (@francoishougaard_) on

View this post on Instagram

Proud of this 1 #HardWorkPays

A post shared by ???? (@francoishougaard_) on

Al woon hy ver maak hy steeds tyd vir rugbypelle van Suid-Afrika.