KYK: ‘Getroud met rugby’-ster laat die hare waai

akkreditasie
Marlee van der Merwe spog met ’n nuwe kort haarstyl. Foto: Instagram (@marleevandermerwe)
Marlee van der Merwe spog met ’n nuwe kort haarstyl. Foto: Instagram (@marleevandermerwe)

En nou het Marlee sommer in werklikheid ook haar voorkoms verander.  

Marlee, wat beroemd geraak het as ’n blondine in die fliek Pretville en die musiekblyspel Liefling, het haar lang, swart hare vir ’n kort elfiesnit verruil. 

Sy het die nuus op Instagram in 'n video verklap. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees