book-icon Uitgawe 7 Februarie 2019

KYK: HG kuier by Chad le Clos en sy Afrikaanse nooi

akkreditasie
Suid-Afrika se goue swemmerseun, Chad le Clos, spog met sy modelmeisie, Jeanni Mulder, op die balkon van sy woonstel in Seepunt, Kaapstad.
Suid-Afrika se goue swemmerseun, Chad le Clos, spog met sy modelmeisie, Jeanni Mulder, op die balkon van sy woonstel in Seepunt, Kaapstad.

As hy nie besig is om medaljes in die swembad in te ryg nie, is hy aan die oefen vir die volgende groot internasionale byeenkoms. Geen wonder Suid-Afrika se jong swemsensasie Chad le Clos het geen tyd vir liefde in sy lewe gehad nie. Tot ’n aand in Mei verlede jaar in Londen toe sy pad met ’n pragtige donkerkopmodel kruis.

“Ek wou nie voor die Olimpiese Spele (2020 in Tokio) ’n meisie gehad het nie. Maar hoe kon ek haar deur my vingers laat glip?” sê Chad (26) en speel met Jeanni Mulder (21) se lang, donker hare.

“Ek het nie eens geweet sy is ’n Suid-Afrikaner nie, en dan nog Afrikaans daarby,” vertel hy van hul eerste ontmoeting in ’n losie waar hulle saam met gemeenskaplike vriende na ’n sokkertoernooi tussen Manchester United en Chelsea gekyk het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees