Kyk hoe skattig is Rolanda Marais se Charlotte op 2!

akkreditasie
Rolanda Marais
Rolanda Marais

Die plaaslike aktrise deel gereeld in die sosiale media foto’s van klein Charlotte met haar aanhangers.

Rolanda het ’n pragtige kiekie van ma en dogter op Instagram gedeel. “Baie geluk met jou tweede verjaardag my Charlotte James. Dankie dat jy my lewe verryk het. Die liefde wat ek vir die dogter van my het,” lui die inskrywing.

Van Rolanda se 19 000 volgelinge op Instagram het die aktrise en haar dogtertjie gelukgewens.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees