Kyk hoe smeul Linda Kriel in die Maledive én sy verklap haar geheime

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Linda Kriel smeul in haar bikini terwyl sy uitspan in die prentjiemooi Maledives. Foto: Verskaf
Linda Kriel smeul in haar bikini terwyl sy uitspan in die prentjiemooi Maledives. Foto: Verskaf

Die 53-jarige fiksheidsghoeroe het gesmeul in 'n bikini toe sy en haar man, dr. Adriaan Myburgh, in die Maledive gaan vakansie hou het.

Linda, wat lesers sal onthou as die medeaanbieder van die oefeninsetsel Body Beat op SABC 2 se Goeiemôre Suid-Afrika in die laat 1980's, het onlangs foto's van haar bikinilyf in die sosiale media gedeel.

"James Bond-meisie," het een van haar volgelinge op Instagram laat hoor by 'n foto van Linda wat uit die turkoois seewater stap nadat sy gesnorkel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees