book-icon Uitgawe 18 Maart 2021

KYK: K2-hartebreker haak af met meisie van afgelope 3 jaar

akkreditasie
Charle Kotze en Marilize Zikmann het onlangs afgehaak. Foto: Kilig Photography
Charle Kotze en Marilize Zikmann het onlangs afgehaak. Foto: Kilig Photography

Charle, wat op sy tuisdorp boer en steeds modelwerk doen, het onlangs met sy meisie van die afgelope drie jaar, Marilize Zikmann, afgehaak. 

“Ek en Marilize het van die eerste oomblik af onophoudelik gesels. Ek het op die plek geweet dis my trouvrou, en ek het alles in my vermoë gedoen om haar te hou,” vertel hy. 

Die twee sou aanvanklik in Februarie by The Key Venue op Robertson trou, maar nes talle paartjies is hul trouplanne deur die coronakrisis in die wiele gery.

“Ons was mismoedig omdat ons die troue eers weens covid-19 moes afstel, maar ten spyte daarvan het ons opnuut besef hoe geseënd ons is,” sê Marilize. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees