Karlien se dogtertjie is Saterdag ses maande oud. 

Sy het die oulikste foto van klein Elah gedeel waar sy op ’n rusbank sit met ’n hoedjie op.

"6 maande oud vandag! Elah-pop jy is die vriendelikste dogtertjie, jy word altyd wakker met die grootste glimlag.

"Jou boeties is so lief vir jou!!! 'Ons gaan jou beskerm Elah, jy moenie bekommerd wees nie'," skryf sy op Instagram. 

6 maande oud vandag! Elah pop jy is die vriendelikste dogtertjie, jy word altyd wakker met die grootste smile. Jou boeties is so lief vir jou!!! “Ons gaan jou beskerm Elah, jy moenie worry nie”???????? #earthchild

A post shared by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on

Karlien se ma, Ronel Brink, het ook Sondag ’n foto gedeel van Elah en Karlien se man, Joe Breytenbach.

"Cute cute cute?? Dié pappa het nét liefde vir haar,' sê Ronel oor Joe. 

Elah lyk al te gelukkig in haar pappa se arms terwyl sy oopmond glimlag. 

Cute cute cute ?? Dié pappa het nét liefde vir haar. ?? #Joe #Elah #Halfjaar

A post shared by Ronel Brink (@ronelbrink1) on

Karlien deel gereeld foto's van Elah. 

Sussiepoppie is môre 6maande?? my baba waar gaan die tyd... #Elah

A post shared by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on

Elah banana 6 maande oud oor 7 daggies??

A post shared by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on

Elah chill bietjie by tannie @carabrink

A post shared by Joe Breytenbach (@joebreytenbach_13) on

Sy het ook twee seuns, Daniël en Eliah.