“Ek is so bevoorreg om lewe met jou te kan spandeer, Joe,” skryf sy.

In die foto het Joe sy arm om Karlien terwyl hulle albei stralend glimlag vir die foto.

“Jy is alles wat enige vrou sal wil hê. Ek is so geseën. Dankie my love dat jy my hierdie lewe laat beleef...”

Karlien en Joe is in 2017 stil-stil getroud.

Hulle het in Oktober 2017 hul babadogtertjie, Elah, in die wêreld verwelkom.

En Karlien deel gereeld die oulikste foto's van haar gesin.

Hierdie jaar het ek 4 valentines ???????? Joe Eliah Daniël en Elah julle is my rykdom????

A post shared by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on

Datenight with the hot husband ??

A post shared by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on

Morning!... #mykroos

A post shared by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on