’n Nuwe weergawe van die Afrikaanse pantomime Aspoestertjie is nou op die planke. 

karlien van jaarsveld,aspoestertjie
Mortimer Williams, Karlien van Jaarsveld en Tiaan Rautenbach. Foto: Annemarie Burger

Karlien van Jaarsveld, wat ook in 2015 die naamrol vertolk het, is weer op haar pos as dié prag­tige prinses. 

Die rol van die prins word dié keer deur Zak Hendrikz (voorheen was dit Izak Davel) vertolk en Fezile Mpela neem die rol van die verteller by Soli Philander oor.

bertha le roux,annemarie burger
Bertha le Roux-Wahl en haar kinders, Brioné en Kiana. Foto: Verskaf

Huisgenoot was by die glansopening waar ’n paar bekendes gesig gewys en dié produksie saam met die jongspan geniet het. 

zetske van pletzen,aktrise,aspoestertjie
Zetske van Pletzen, haar man, Altus Theart, en hul seun, Alex­ander. Foto: Verskaf
ruan du plessis,franja du plessis
Die sibbes Ruan, Josh en Franja du Plessis by Vanes-Mari Proudfoot (middel). Foto: Verskaf

Dit is tot 28 Julie in die Staatsteater in Pretoria te sien.