book-icon Uitgawe 25 Februarie 2021

KYK: Leah, Suzette en kie wys hul dierekinders

akkreditasie
Plaaslike bekendes wys hul dierekinders. Foto's: Instagram en verskaf
Plaaslike bekendes wys hul dierekinders. Foto's: Instagram en verskaf

Die sangeres en haar man, Hennie van Niekerk, het hul twee Jack Russells, Muggie en Lila, meer as sewe jaar gelede geërf toe Hennie se pa, Danie, oorlede is. 

“Ek was nie eintlik ’n hondemens nie, maar toe hulle die dag in ons huis instap, het ek hulle as my eie aanvaar. Hulle het my lewe verander en hulle is alles vir my,” sê Leah. 

“Muggie is 10 jaar oud en eintlik ’n mens, want sy kyk diep in jou siel, maar praat nie. Lila is agt en lyk steeds soos ’n pasgebore hondjie. Haar pels is net vel en hare, dis crazy.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees